
Teen dié tyd weet ek en jy beide dat die lewe nie perfek is nie. Grootword, ouer word, oud word. Ons weet baie goed, té goed, dat ons nie alles kan kry wat ons wil hê nie. En dinge werk nie uit soos ons sou wou gehad het nie. Daai prentjie wat ons jare terug […]
Die God van Jou Teleurstellings

Leave a comment